MOTORSKOU

Die gemeente hou elke jaar op 1 Mei die Noordwes Motorskou Potchefstroom. Daar word by die 400 antieke motors uitgestal en beoordeel op hierdie dag. Die Motorskou is alombekend in die Potchefstroomse gemeenskap sowel as onder motor-entoesiaste.