Vir diegene wat dieper wil delf in die Bybelse waarhede, is daar twee Bybelstudie-geleenthede per maand. ’n Bepaalde Bybelboek of ’n vasgestelde tema word per jaar behandel.