BYBELVASVRA

Wil jy jou Bybelkennis opskerp? Dan is ons jaarlikse gemeente Bybelvasvra in Junie-maand net die geleentheid! Die Bybelvasvra is gewoonlik ’n lekker gemeentebou aksie.

Daar is onder andere ’n Junior Jeugspan,Tienerspan, 5G-Hervormerspan,ouderlinge- en diaken spanne, NHSV-span en algemene gemeente spanne.