EREDIENSTE
Ons eredienste is die hartklop van die gemeente. Ons het regdeur die jaarelke Sondag om 09:30 ’n erediens.
Ons het ook besondere eredienste. Dit sluit die volgende in:
- Gesinsdienste (Begin van elke kwartaal)
- Nagmaal (Februarie, Mei, Augustus, November)
- Paassangdiens (Maart/April)
- Kerssangdiens (November)
- Geloftediens (16 Desember om 08:00)
- Kersdag erediens (25 Desember om 08:00)
- Oujaarsdiens (31 Desember)