EREDIENSTE

Ons eredienste is die hartklop van die gemeente. Ons het regdeur die jaar elke Sondag om 09:30 ’n erediens.

Ons het ook besondere eredienste. Dit sluit die volgende in:

  • Gesinsdienste (Begin van elke kwartaal)
  • Nagmaal (Februarie, Mei, Augustus, November)
  • Kerssangdiens (November-maand)
  • Geloftediens (16 Desember)
  • Kersdag erediens (25 Desember)
  • Oujaarsdiens (31 Desember) 
  • Paassangdiens (Maart/April-maand)