Die gemeente bied bekostigbare behuising in woonstelle wat in die Johannes Dreyer en Fleischack geboue geleë is.