KAMPE

Ons gemeente kan lekker kamp! Ons het een keer per jaar ’n Kategesekamp en hou aan die einde van die jaar ook ’n gemeentekamp. Die kampe is gulde geleentheid om medegelowiges beter te leer ken en in die geloof te groei.