Vir diegene wat dieper wil delf in die Bybelse waarhede, is daar twee Bybelstudie-geleenthede per maand. Ons werk of met ’n bepaalde Bybelboek of met ’n vasgestelde tema vir die jaar.