BARMHARTIGHEID
Ons gemeente se barmhartigheidswerk word hoofsaaklik gereël en gedryf deur die diakens van die gemeente. Die diakens reël die barmhartigheidswerk aan die hand van verskillende diensgroepe:
Bejaardesorg diensgroep:
- Besoeke aan bejaardes word deurlopend gedoen.
Siekesorg diensgroep:
- Die diensgroep vir siekesorg besoek lidmate wat siek is of was in die hospitaal en tuis.